Mawees is nie kinderspeletjies nie. Vra maar vir Kelly White (28) van Long Island in Amerika. Sy is ’n inhoudskepper wat ook ...
KYK | Spazas se kos eis reeds 23 kinders in Gauteng: Pas wette toe – Lesufi ‘Grondwet moet verander oor tyd’ Ongeluk op N1: 5 uit 1 familie sterf DA publiseer wetsontwerp oor plasing van mediese ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Die ventilasieskag by Beatrix-mynskag 4, buite Welkom, is versëel en gesteelde items, en dwelms is gekonfiskeer tydens ’n verskerpte optrede deur bekamping- en proaktiewe-spanne van Operasie Vala ...
Die Bellville-polisie ondersoek twee voorvalle van moord nadat twee mans, onderskeidelik 18 en 40 jaar oud, op Vrydagaand 8 November omstreeks 19:30 by ’n kroeg in die omgewing van South- en ...
’n Bejaarde man van Darling, wat homself teen ’n huisrower wou verdedig, se vuurwapen is in ’n gestoei afgeneem. Die ...
’n Glas rosé saam met ’n kaasbord of slaai is die ideale manier om sonnige dae in Suid-Afrika te geniet, en dié wenwyne moet ...
Volrond en propvol bessies met geure wat enige rooiwynliefhebber sal vasvang – malbec is beslis ’n geliefde wyn en in ...